Anna Katsiani
More ideas from Anna
The Louvre Pyramid, Paris, France

Die Louvre-piramide in Parys, Frankryk. Die stad is prentjiemooi en ek was bevoorreg om al vier keer daar te kuier. Die laaste keer was effe minder spesiaal, want mens kon sien hoe die stad agteruitgegaan het.