Gemmerpoeding bak in sy eie stroopbad. 1½ koppie meelblom 1 koppie melk 1 eier 1 eetlepel fyn gemmer 1 koppie suiker ½ koppie sagte botter 1 teelepel koeksoda, gelykvol 2 eetlepels fyn appelkooskonfyt, fyn Stroop: 1 koppie suiker 2 koppies kookwater 1 t fyn gemmer