When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

My Blogs

Collection by Wilco Roberts

9 
Pins
Wilco Roberts
  God Is, Twitter, Dandelion, Flowers, Plants, Blog, Dandelions, Blogging, Plant

Wilco Roberts on Twitter

“Voel jy platgeslaan en uitsigloos? By God is daar ALTYD nuwe lewe https://t.co/O7NRQUTaVx”

63 Free Test Bank for Contemporary Management Edition Jones Multiple Choice Questions Connect Plus, Sell Textbooks, Library Events, Multiple Choice, Study Materials, Used Books, How To Draw Hands, Management, Contemporary

Tien punte hoe my kerkpaadjie vorentoe gaan lyk

Vandag ʼn jaar terug was my eerste dag terug in die Kaap van Oranjemund af en gister ʼn jaar terug het ek vertrek. Die 7 Januarie 2015 het ek my laaste blog van die “Wilco se 40-dae-in-die-Mund-refleksies” geskryf. Nou kyk ek so terug oor die jaar wat verby is en ek lees wat ek geskryf het en hier is ʼn paar interessante insigte wat na vore kom. Dit vorm ook die basis van waaruit dié jaar, 2016, se “kerk”reis vir my begin. Hier is my tien punte hoe my kerkpaadjie vir die jaar uitgekaart word…

Emosionele Welstand: Dooie takke wat jou keer om te lewe Om

Dooie takke wat jou keer om te lewe

Dooie takke is ʼn interessante fenomeen. ʼn Tuin, of die natuur, en hier verwys ek spesifiek na die flora, word gekenmerk deur die wisselwerking tussen lewe en dood. “Geboorte en sterfte” as jy wil. Dit gaan saam met seisoene, ʼn ander onderwerp wat ek nie hier wil aanraak nie. Daar is ʼn tyd wanneer die natuur in volle blom is, nuwe blare word gevorm en takke uitgestoot. Dan is daar ʼn ander tyd wanneer alles begin verkleur en blare sterf en afval. Dan kry ons weer ʼn tyd waar die natuur rus. In…

So lewer jou verhouding goeie vrugte Insects

So lewer jou verhouding goeie vrugte

Hierdie volgende paar weke hier in die begin van die jaar gaan ons ʼn bietjie stilstaan by die dooie hout in ons lewens. Op grond van die analogie van snoei, kyk ons na verskeie tipe dooie goed in ons lewens wat ons geluk, positiewe en gesonde funksionering en ons lewens op verskeie maniere op ál agt vlakke raak. In verhoudings spesifiek is daar dikwels dooie takke wat tot gevolg kan hê dat paartjies nie funksioneer soos wat hulle moet nie. Of wat groei verhinder. Dooie takke het tot gevolg…

Ophou Rook: Laat dié dooie hout in vlamme opgaan Rook, Incense, Latte

Laat dié dooie hout in vlamme opgaan

Ons almal het dooie hout in ons lewens. Gewoontes wat ons negatief beïnvloed en op een of ander wyse benadeel of verhinder in ons volle funksionering. Die rook-gewoonte is presies wat dit sê, ʼn slegte gewoonte. ʼn Gewoonte wat jou gesondheid ernstig aantas met dodelike langtermyn gevolge. ʼn Gewoonte wat jou finansieel slegter af laat en duur is om in stand te hou. ʼn Gewoonte wat jou sosiale interaksie met ander mense of jou gesin kniehalter. ʼn Gewoonte wat jou fisieke aktiwiteite en oefening…

Emosionele Welstand: Snoei bring lewe Bring It On, Plants, Plant, Planets

Snoei bring lewe

Nou die ander dag, vóór die groot hael, vaar ek die tuin in met die snoeiskêre. Ek doen so nou en dan so iets. Ek weet nie wat dit in my konstitusie is nie, maar dit maak nie saak of dit in my eie lewe is, my admin, my e-posse of by die werk nie, maar ek moet maar net alewig skoonmaak, uitsorteer en van dooie hout ontslae raak. So vaar ek die tuin binne met dié instrumente, aanvanklik net met die idee om ʼn paar dooie takke en boomvaringblare wat ek raakgesien het, af te sny. Maar dit word ʼn…

Verhoudings: Roetine: Passiemoordenaar of motiveerder?

Roetine: Passiemoordenaar of motiveerder?

Ons almal ken sulke mense en dalk is jy een van hulle. Diesulkes wat ʼn streng geroetineerde lewe lei en nie ʼn sekonde van hul fyn uitgewerkte program afwyk nie en of onbeskof raak of in ʼn senutoestand ingaan, moet hulle afwyk daarvan. Aan die ander kant ken ons almal ook mense, en dalk is jy een van diesulkes, wat voel hulle word met kettings beheer as daar enige orde hoegenaamd in hul lewens is. Tussen hierdie twee uiterstes punte van die skaal lê ons almal. Sommige wat roetine verpes…

Habit Strategies for Success Social Media Apps, Social Media Marketing, Faith Goals, Extreme Ownership, Choose Your Life, Finance, How To Become Vegan, Reading Goals, Quick Reads

Hoe gewoontes jou gesondheid raak

Die mens is die produk van sy gewoontes (creature of your habits). Hierdie frase het jy al by my gehoor en gaan jy nog baie lees. Byna alles wat ons is en nie is nie, bereik of nie bereik nie, wat met ons gebeur of nie gebeur nie, wat ons aantrek of wegstoot, is die gevolg van ons gewoontes. Dit is dus nie net van toepassing op ʼn gesonde leefstyl, ʼn gesonde liggaam, verslanking of om fiks te word of bly nie. Dit is van toepassing op elke ander area van ons lewe. Maar vandag praat ons oor ʼn…

Ophou Rook: Die hindernisse wat my wil beïnvloed Rook

Die hindernisse wat my wil beïnvloed

Verlede week het ek geblog oor wilskrag en hoekom die meeste rokers nie met wilskrag alleen kan ophou rook nie (Waarom meeste rokerssukkel om deur wilskrag alleen op te hou rook). Hierin het ek genoem dat ek in die volgende blog gaan skryf oor die verskillende fasette van ons bestaanssisteem wat op die wil inwerk. So wat op aarde beteken dit? Vandag gaan ons bietjie verder kyk na die wil en wat die hindernisse is wat op ons wil inwerk wat dit moeilik maak om deur wilskrag alleen op te hou…